Insidente & Identifikasie
GPF LHPHierdie is 'n paar goed waarna gekyk moet word wanneer daar 'n insident plaasvind of wanneer 'n moontlike verdagte gesoek word. Kyk ook in watter ringting in beweeg word. Gee altyd soveel moontlik inligting dat daar nie die heeltyd oor en weer gevra en geantwoord moet word, en daardeur tyd verlore gaan nie.
Albert Roos (073 158 1094) kan gekontak word vir insidente en bystand in Langenhovenpark. Langenhovenpark Bestuur Kontakbesonderhede.
Identifikasie van moontlike verdagte/S:
Indentifikasie van moontlike Voertuig/e:
Noodnommers:
Municipal Police:
051 405 8771
Bainsvlei Police Station:
051 409 6001
051 409 6002
051 409 6003
Park Road Police Station:
051 507 6000
Reaction Squad:
051 412 6800 or
051 412 6801
Traffic Department:
051 409 0444
Fire Brigade Control Centre:
051 406 6666 or
051 409 9600
MMM Disaster Management Control Centre:
051 409 9107
Environmental Health Department:
051 400 5300 or
051 400 5301
Rosepark Ambulance Service:
051 505 5200
Netcare
010 209 8911
ER24
086 108 4124
FS Emergency
051 407 6000