Hh

Hh


Solar lease/ PPA , koopkrag-ooreenkoms is n groot besigheid nou met nuwe solar tegnologie , litium ion batteries en nuwe solar cell. 

As beleggers hulle geld belê in solar dan kry hulle baie meer geld per jaar as wat hulle op die ou manier rente gekry het by banke. 

Tot die banke spring nou om deel van die solar aandeel te bekom.

Voorbeelde:

Nedbank word die eerste SA bank wat 'n verband met hernubare energie uitreik

Obligasies vir hernubare energie is op die JSE geplaas deur Nedbank, die eerste bank in Suid-Afrika wat dit gedoen het. 

Hierdie strewe bied tasbare onder -steuning aan die doelstellings van die Verenigde Nasies vir Volhou-bare Ontwikkeling

Nedbank Beperk het 'n bedrag van R1,7 miljard se effekte in die mark geplaas om projekte vir hernubare energie te befonds. 

Daar is drie keer te veel ingeteken omdat hulle 'n bod van R5,5 miljard ontvang het, wat 'n sterk aptyt vir beleggers vir omgewings-, maatskaplike en bestuursgerigte bates van goeie gehalte toon.

Nedbank reports ‘overwhelmingly positive’ response to pioneering renewable-energy bond


Nedbank reports ‘overwhelmingly positive’ response to pioneering renewable-energy bond


_______________________


Report Page