hey

hey


Jammer om te hoor jou dag is so rof... ek dink deel heeltyd aan jou...eerste ding as ek wakker word en... en...

Dit kan baie uitdagend wees as die dinge so een na die ander kom... die belangrikste is om dit nie te projekteer op jou nie...dis nie alles op jou nie... slow it down... haal asem al die probleme en uitdagings hoef nie vandag opgelos te word nie... ja daar is paar dinge wat moet maar nie alles nie...

N natuurlike response is vir jou brein om alles te compound en te stack... dan voel mens oorweldig en gestress... Probeer om dit te isoleer te sien as aparte blokker. Step out of it all... haal asem slow down... gaan sit net moenie eers daaraan dink...besluit dan wat gaan jy vandag doen... wat se probleem of uitdaging gaan jy vandag aandag aan gee en wat more... jy mag dalk voel alles moet vandag gedoen word besluit dan wat is eerste - sit in blokke. Wees prakties oor wat jy vandag kan doen, of wat jy jou aandag kan gee. Triage... partykeer is dit beter om een ding te kies en jou aandag daaraan te gee as om alles te probeer solve of selfs net dit op jou lys te doen... spandeer tyd om te dink en bepaal wat is jou brein besig om te compound vs wat is regtig compouned...

Wees ook bewus van die impak wat dit op ander het, die mense en maak wees bewus dat hulle ervaring, energie of "compounded" effek nie jou beinvloed nie. In my are deal is ons met alles wat verkeerd gaan... so hier is baie panic mechanics en mense wat energie kry van drama... dit maklik om saam opgesweep te word so ek vind dit werk vir my om myself net te remove.. net die tyd te gee om te bepaal wat ek nou kan doen en waar ek will fokus...ons CEO is moer erratic...bull in a china shop...as iets verkeerd gaan moet alles nou gebeur en gefix word en hy beinvloed van sy posisie van mag so baie mense se reaksie en dit compound ook alles... enwaag jy nou net om nie dieselfde reaksie te he nie dan is jy nie invested nie of y verstaan nie... so meesste van my dag is maar om almla rustig te hou (kan jy glo...) so ek probeer maar die bietjie raad vir mense te gee... hoop dit maak sin... help so bietjie...


Ons hoef nie net op Dinsdae op n afgspreke tyd te gesels nie :) Laat weet my ook as jy bietjie wil gesels? Ons kan miskien more of vrydag middag? Anders skryf ons maar net...


Sterkte daar ek dink aan jou (nogsteeds? heeltyd?). Sterkte more skyn die son weer... jy is amazing... wens ek kon jou net bietjie omhels en teen my vashou...


en soos iemand baie wys vir my gee het... its ok to not be ok, jy is ook net mens...


XXXXXXXXX


















Report Page